Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder, neem jy vir jou ’n ysterpan en sit dit as ’n ystermuur tussen jou en die stad; en rig jou aangesig daarop, en dit sal beleër wees, en jy moet dit beleër. ’n Teken is dit vir die huis van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 4

Kyk Eségiël 4:3 in konteks