Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 35:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Soos jy vrolik was oor die erfdeel van die huis van Israel, omdat dit verwoes is, so sal Ek met jou maak: jy sal ’n wildernis word, o berg Seïr en die hele Edom, almal saam. En hulle sal weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 35

Kyk Eségiël 35:15 in konteks