Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 33:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, sê aan die kinders van jou volk: Die geregtigheid van die regverdige sal hom nie red op die dag van sy oortreding nie; en aangaande die goddeloosheid van die goddelose, hy sal daardeur nie struikel op die dag as hy hom van sy goddeloosheid bekeer nie; en die regverdige sal deur sy geregtigheid nie kan lewe op die dag as hy sondig nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 33

Kyk Eségiël 33:12 in konteks