Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 33:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sê vir hulle: So waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, Ek het geen behae in die dood van die goddelose nie, maar daarin dat die goddelose hom bekeer van sy weg en lewe. Bekeer julle, bekeer julle van jul verkeerde weë! Waarom tog wil julle sterwe, o huis van Israel?

Lees volledige hoofstuk Eségiël 33

Kyk Eségiël 33:11 in konteks