Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 27:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou goed en jou handelsartikels, jou koopware, jou seevaarders en jou stuurmanne, die wat jou lekplekke reggemaak het en die wat jou koopware verhandel het, en al jou krygsmanne wat in jou is, saam met jou hele menigte wat in jou is — hulle sal val in die hart van die seë op die dag van jou val.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 27

Kyk Eségiël 27:27 in konteks