Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle sal weet dat Ek die Here is as Ek met julle handel ter wille van my Naam en nie volgens julle verkeerde weë of julle verdorwe handelinge nie, o huis van Israel, spreek die Here Here.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:44 in konteks