Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar sal julle dan dink aan julle weë en al julle handelinge waarmee julle jul verontreinig het, en julle sal vir julself walglik wees vanweë al jul slegte dinge wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:43 in konteks