Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal julle uit die volke uitlei en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, deur ’n sterke hand en deur ’n uitgestrekte arm en deur uitgestorte grimmigheid.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:34 in konteks