Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die huis van Israel was wederstrewig teen My in die woestyn; hulle het nie in my insettinge gewandel nie en my verordeninge verwerp, wat die mens moet doen, dat hy daardeur kan lewe; en my sabbatte het hulle baie ontheilig. Toe het Ek gesê dat Ek my grimmigheid oor hulle sal uitgiet in die woestyn om hulle te vernietig.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 20

Kyk Eségiël 20:13 in konteks