Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat jou geboorte aangaan — die dag toe jy gebore is, is jou nawelstring nie afgesny nie; en jy is nie met water gewas om jou te reinig nie; ook is jy nie met sout ingevrywe of in doeke toegedraai nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 16

Kyk Eségiël 16:4 in konteks