Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 16:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So was daar dan by jou in jou hoererye net die teendeel van die vroue, omdat hulle jou nie agternageloop het om te hoereer nie, en deurdat jy hoereloon gegee het terwyl aan jou geen hoereloon gegee is nie; daarom was jy die teendeel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 16

Kyk Eségiël 16:34 in konteks