Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 13:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here: Kyk, Ek het dit teen julle bande waarmee julle die siele vang soos voëls, en Ek sal hulle van julle arms afskeur; en Ek sal die siele losmaak, die siele wat julle vang soos voëls.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 13

Kyk Eségiël 13:20 in konteks