Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 13:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle ontheilig My by my volk vir ’n paar hande vol gars en vir ’n paar stukke brood om siele dood te maak wat nie moes gesterf het nie, en om siele in die lewe te hou wat nie moes geleef het nie, deurdat julle my volk belieg wat na leuens luister.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 13

Kyk Eségiël 13:19 in konteks