Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe ek op die berg geklim het om die kliptafels te ontvang, die tafels van die verbond wat die Here met julle gesluit het, het ek veertig dae en veertig nagte lank op die berg gebly — brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie —

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:9 in konteks