Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die Here het my die twee kliptafels gegee wat beskrywe was met die vinger van God, en daarop al die woorde soos die Here op die berg, uit die vuur, met julle gespreek het, op die dag van die vergadering.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:10 in konteks