Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weet dan vandag dat die Here jou God die Een is wat voor jou oortrek soos ’n verterende vuur. Hý sal hulle vernietig en hulle voor jou onderwerp, sodat jy hulle gou kan verdrywe en tot niet maak soos die Here jou beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:3 in konteks