Verder het die Here met my gespreek en gesê: Ek het hierdie volk aangesien, en kyk, dit is ’n hardnekkige volk.