Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die Here het vir my gesê: Staan op, klim hiervandaan gou af, want jou volk wat jy uit Egipte uitgelei het, het verderflik gehandel; hulle het gou afgewyk van die weg wat Ek hulle beveel het; hulle het vir hulle ’n gegote beeld gemaak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 9

Kyk Deuteronómium 9:12 in konteks