Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak:

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 4

Kyk Deuteronómium 4:9 in konteks