Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die dag dat jy voor die aangesig van die Here jou God by Horeb gestaan het, toe die Here aan my gesê het: Vergader die volk vir My, en Ek sal hulle my woorde laat hoor, dat hulle kan leer om My te vrees al die dae wat hulle op die aarde lewe, en dit aan hulle kinders kan leer.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 4

Kyk Deuteronómium 4:10 in konteks