Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 31:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.

9. EN Moses het hierdie wet opgeskrywe en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi, wat die verbondsark van die Here gedra het, en aan al die oudstes van Israel.

10. En Moses het aan hulle bevel gegee en gesê: Aan die einde van sewe jaar, op die bepaalde tyd van die jaar van kwytskelding, op die huttefees,

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 31