Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 31:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses Josua geroep en aan hom voor die oë van die hele Israel gesê: Wees sterk en vol moed, want jý sal met hierdie volk in die land ingaan wat die Here aan hulle vaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee; en jý sal hulle dit laat erwe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 31

Kyk Deuteronómium 31:7 in konteks