Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 22:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. JY mag die bees van jou broer of sy stuk kleinvee nie sien ronddwaal en jou vir hulle verberg nie; jy moet hulle sekerlik na jou broer terugbring.

2. En as jou broer nie naby jou is nie en jy hom nie ken nie, moet jy dit in jou huis neem, en dit moet by jou wees totdat jou broer dit soek; dan moet jy dit aan hom teruggee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 22