Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 22:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet jy ook doen met sy esel, en so moet jy doen met sy kleed, ja, so moet jy doen met alles wat van jou broer wegraak, wat hy verloor en wat jy vind; jy mag jou nie verberg nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 22

Kyk Deuteronómium 22:3 in konteks