Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan moet jy nie luister na die woorde van dié profeet of na dié man wat as dromer optree nie; want die Here julle God beproef julle om te weet of julle werklik die Here julle God liefhet met julle hele hart en met julle hele siel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 13

Kyk Deuteronómium 13:3 in konteks