Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So mag jy nie handel met die Here jou God nie; want alles wat vir die Here ’n gruwel is, wat Hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen; want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle met vuur vir hulle gode.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:31 in konteks