Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

neem jou dan in ag dat jy nie, agter hulle aan, verstrik word nadat hulle voor jou uit verdelg is nie, en dat jy nie na hulle gode vra en sê nie: Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien? — dat ek ook so kan doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:30 in konteks