Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy moet dit eet voor die aangesig van die Here jou God op die plek wat die Here jou God sal uitkies, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet wat in jou poorte is; en jy moet vrolik wees voor die aangesig van die Here jou God oor alles waar jy jou hand aan slaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:18 in konteks