Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag in jou poorte nie eet die tiendes van jou koring en jou mos en jou olie en die eersgeborenes van jou beeste en jou kleinvee en al jou gelofte-offers wat jy sal belowe, en jou vrywillige offers en die offergawe van jou hand nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 12

Kyk Deuteronómium 12:17 in konteks