Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet vandag weet dat ek nie spreek tot julle kinders wat die onderwysing van die Here julle God nie geweet en nie gesien het nie: sy grootheid, sy sterke hand en sy uitgestrekte arm

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 11

Kyk Deuteronómium 11:2 in konteks