Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROM moet jy die Here jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 11

Kyk Deuteronómium 11:1 in konteks