Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; sy heerskappy is ’n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:14 in konteks