Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Een gekom soos die Seun van ’n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:13 in konteks