Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee, met ’n gedeelte van die voorwerpe van die huis van God, en hy het hulle na die land Sínear gebring in die huis van sy god, en die voorwerpe het hy in die skathuis van sy god gebring.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:2 in konteks