Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:1 in konteks