Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here: Jou vrou sal in die stad hoereer, en jou seuns sowel as jou dogters sal deur die swaard val, en jou grond met die meetsnoer verdeel word, en jy self sal in ’n onrein land sterwe, en Israel sekerlik in ballingskap uit sy land gaan.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:17 in konteks