Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:15-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Maar die Here het my agter die kleinvee weggeneem, en die Here het aan my gesê: Gaan heen, profeteer teen my volk Israel.

16. Hoor dan nou die woord van die Here! Jy sê: Jy mag nie teen Israel profeteer nie, en jy mag geen woorde laat druppel teen die huis van Isak nie.

17. Daarom, so sê die Here: Jou vrou sal in die stad hoereer, en jou seuns sowel as jou dogters sal deur die swaard val, en jou grond met die meetsnoer verdeel word, en jy self sal in ’n onrein land sterwe, en Israel sekerlik in ballingskap uit sy land gaan.

Lees volledige hoofstuk Amos 7