Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet jy dan nou aan my kneg, aan Dawid, sê: So spreek die Here van die leërskare: Ek self het jou geneem uit die weiveld agter die skape weg, om ’n vors te wees oor my volk, oor Israel;

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:8 in konteks