Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oral waar Ek onder al die kinders van Israel rondgetrek het, het Ek ooit ’n woord gespreek met een van die stamme van Israel, wat Ek aangestel het om my volk Israel op te pas, en gesê: Waarom bou julle nie vir My ’n huis van sederhout nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:7 in konteks