Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want U, Here van die leërskare, God van Israel, het die oor van u kneg geopen en gesê: Ek sal vir jou ’n huis bou; daarom het u kneg vrymoedigheid gevind om hierdie gebed tot U te bid.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:27 in konteks