Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 7:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat u Naam groot kan wees tot in ewigheid deurdat hulle sê: Die Here van die leërskare is God oor Israel; en die huis van u kneg Dawid sal voor u aangesig bestendig wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 7

Kyk 2 Samuel 7:26 in konteks