Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom die hele volk om Dawid te beweeg dat hy brood moet eet terwyl dit nog dag was; maar Dawid het gesweer en gesê: Mag God so aan my doen en so daaraan toedoen as ek voor sonsondergang brood of enigiets proe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:35 in konteks