Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou hande was nie gebind en jou voete nie aangeraak met koperkettings nie. Soos ’n mens voor kwaaddoeners val, het jy geval. En die hele volk het nog meer oor hom geween.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:34 in konteks