Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Joab en die hele kommando wat saam met hom was, tuis kom, deel hulle aan Joab mee en sê: Abner, die seun van Ner, het na die koning gekom, en dié het hom laat gaan, en hy het in vrede vertrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:23 in konteks