Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen kom die dienaars van Dawid en Joab juis van ’n rooftog af, en hulle bring ’n groot buit met hulle saam. Maar Abner was nie meer by Dawid in Hebron nie, want dié het hom laat gaan, en hy het in vrede vertrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 3

Kyk 2 Samuel 3:22 in konteks