Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep die koning die Gibeoniete en sê vir hulle — die Gibeoniete het naamlik nie behoort tot die kinders van Israel nie, maar by ’n oorblyfsel van die Amoriete; en hoewel die kinders van Israel vir hulle gesweer het, het Saul probeer om hulle om te bring in sy ywer vir die kinders van Israel en Juda —

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:2 in konteks