Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe daar in die dae van Dawid ’n hongersnood was, drie jaar lank, jaar ná jaar, het Dawid die aangesig van die Here gesoek; en die Here het gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdat hy die Gibeoniete omgebring het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 21

Kyk 2 Samuel 21:1 in konteks