Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die saak is nie so nie; maar ’n man van die gebergte van Efraim met die naam van Seba, die seun van Bigri, het sy hand opgehef teen die koning, teen Dawid: lewer hom alleen uit, dan wil ek van die stad af wegtrek. En die vrou sê vir Joab: Kyk, sy hoof sal oor die muur na u toe gegooi word.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:21 in konteks