Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het opgestaan en in die poort gaan sit; en hulle het die hele volk laat weet en gesê: Kyk, die koning sit in die poort. Daarna het die hele volk voor die koning gekom. Maar Israel het gevlug elkeen na sy tente toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:8 in konteks