Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Staan dan nou op, gaan uit en spreek na die hart van u dienaars, want ek sweer by die Here — as u nie uitgaan nie, sal sekerlik vannag geen man by u bly nie; en dit sal vir u ’n groter onheil wees as al die onheile wat u oorgekom het van u jeug af tot nou toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:7 in konteks